KOGELBERG MOUNTAIN CHALLENGE 2009 IN PICTURES

- The 2009 Kogelberg Challenge champions were Liana Maree (1:20) from Stellenbosch and Roro Wanda (1:04) from Adidas.
- Wanda Roro in full control of the race at more or less the 12km refreshment station, coming down the mountain.
- Meer as 150 atlete het vir die 10km-wedloop weggespring.
- The 2009 Kogelberg Challenge champions were Liana Maree (1:20) from Stellenbosch and Roro Wanda (1:04) from Adidas.
- Die klein bytjie het die beoordelaars se harte gesteel in die temadragkompetisie met die Balance Life Better-pretdraf. Altus Schroeder was die omroeper.
- Altus Schroeder, knap omroeper, het daarin geslaag om die besige bytjie wat aangewys is as die temadragwenner in die Balance Life Better-pretdraf nader te haak vir ‘n onderhoud. Die by het gebieg dat dit sy ma was wat vir hom sy klere gekies het.
- A magic place in the race: the rickity bridge at Otter’s Creek over the Buffels River.
- The river crossing was quite a challenge this year after good rains the week before.
- Dougie Engelke van Hangklip wys hoe die rivier oorgesteek moet word.
- Veronica van Niekerk was not scared to get her feet wet.
- This is the way out of the sandy stretch/
- The easy way to get over the big boulders on the rocky shore at Pringle Bay.
- Verposings soos hierdie een tydens die pretdraf maak dit vir die bemanning van waterpunte die moeite werd om ‘n groot deel van hul dag aan ‘n betreklik ondankbare werk af te staam. Dankie Japie!
- Warno en sy gesin is al ‘n instelling by hierdie waterpunt in Rooiels.
- The old master, Owen Smith, grabbed a Coke just after the mountain section to make sure he replenish his energy levels for the last phase of the race. He managed to caught up the front runners and ended second.
- Jonathan Weideman was die wenner van die groot geluktrekkingsprys naamlik midweek verblyf vir twee in die Caledon Hotel en Spa. By hom is Tru-Cape se verteenwoordiger by die wedloop, Henk Griessel.
- Die klein bytjie het die beoordelaars se harte gesteel in die temadragkompetisie met die Balance Life Better-pretdraf. Altus Schroeder was die omroeper.
Posted in Uncategorized
Leave a comment




















